Non ti piace? Non importa! Puoi restituircelo entro 30 giorni
Non puoi sbagliarti con un buono regalo. Con il buono regalo, il destinatario può scegliere qualsiasi prodotto della nostra offerta.
30 giorni per il reso
ʼn Kaapse Winter is 'n digbundel vol gedigte oor vriendskap, jong (maar diep) liefde, familiebande wat soms moeilik kan wees en die samelewing waarin ons onsself vind. Ek het dit geskryf in my eerste jaar van universiteit, 'n fase in 'n mens se lewe wat gepaard gaan met baie groeipyne. Ek sien die bundel as 'n uitlating van my groeipyne in die vorm van kuns. Ek glo dat die mense wat hierdie bundel lees die gedigte ook as 'n uitlating vir hulle groeipyne sal sien en hopelik selfs die begin van 'n gesondwordreis.
Ciao! Sono Libroamiko, il tuo consulente di libri.
Come posso aiutarti?