Non ti piace? Non importa! Puoi restituire gli articoli fino a 30 giorni
Non puoi sbagliarti con un buono regalo. Con il buono regalo, il destinatario può scegliere qualsiasi prodotto della nostra offerta.
Kan jy vlug van wie jy regtig is? Lula Prins wil oor begin op Heydendal. 'n Nuwe lewe, 'n nuwe dorp, 'n nuwe naam. Anoniem. Dan stap 'n nuwe man ongenooid by haar lewe in en haar verlede begin haar inhaal.Kriek Kruger wil uitvind wat met sy laatlambroer, Dian, gebeur het. Het hy werklik na sy dood gespring of wil iemand dit na selfdood laat lyk? En wie het daardie verdoemende verslag geskryf wat hom finaal laat knak het? Terwyl Kriek na antwoorde soek en Lula van die spoke in haar verlede vlug, gooi die noodlot hulle saam in 'n opwindende, gevaarlike wentelbaan. Gaan Kriek uitvind wie sy regtig is? En kan 'n mens ooit werklik van jou jouself weg vlug?
Ciao! Sono Libroamiko, il tuo consulente di libri.
Come posso aiutarti?