Non ti piace? Non importa! Puoi restituire gli articoli fino a 30 giorni
Non puoi sbagliarti con un buono regalo. Con il buono regalo, il destinatario può scegliere qualsiasi prodotto della nostra offerta.
Hulle is boesemvriende sedert kindsbeen en toe Erin besluit om ’n baba te kry, val haar keuse vir ’n skenker outomaties op Jay.In haar oë het hy die perfekte gene en tiek hy al die boksies van wat sy soek in die pa van haar kind. Maar Jay weier volstrek om haar te help. Hy het ’n vaste meisie en Erin is soos ’n suster vir hom. Buitendien dink hy sy is oorhaastig en moet eerder weer oor haar besluit gaan nadink.’n Oorsese reis skep wantroue en kelder byna hulle vriendskap. Dit dwing hulle albei om selfondersoek te doen. Kan hulle mekaar ten volle vertrou met die waarheid?
Ciao! Sono Libroamiko, il tuo consulente di libri.
Come posso aiutarti?