Non ti piace? Non importa! Puoi restituire gli articoli fino a 30 giorni
Non puoi sbagliarti con un buono regalo. Con il buono regalo, il destinatario può scegliere qualsiasi prodotto della nostra offerta.
Berlyn, 1936. Hardebaard speurder Bernhard - "e;Bernie"e; - Gunther word deur 'n miljoener-sakeman ingeroep om die moord op sy dogter en skoonseun op te los en waardevolle juwele wat tydens die inbraak gesteel is, te vind. Gewoonlik is Gunther op die spoor van vermiste persone, maar in die onstuimige politieke klimaat betree hy 'n donker onderwereld waar misdaad, korrupsie en onderhandelinge met Nazi-leiers aan die orde van die dag is. Sy soektog ontbloot 'n skandaal wat hoekoppe soos Hermann Goering en Heinrich Himmler betrek ...Smerige nagklubs, smeulende filmsterre, oorvol lykshuise en onderonsies met die Gestapo lei uiteindelik tot 'n skokkende onthulling. Die roman speel af in Nazi-Duitsland - 'n milieu wat Kerr met vernuf skets.Die Afrikaanse uitgawe van March Violets is die eerste boek in Kerr se Berlin Noir-reeks, sy eerste Bernie Gunther-trilogie. Vertalings van die volgende twee romans in die reeks, The Pale Criminal en A German Requiem, verskyn in 2019.
Ciao! Sono Libroamiko, il tuo consulente di libri.
Come posso aiutarti?