Non ti piace? Non importa! Puoi restituire gli articoli fino a 30 giorni
Non puoi sbagliarti con un buono regalo. Con il buono regalo, il destinatario può scegliere qualsiasi prodotto della nostra offerta.
DIE BOEKE
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die LEER MY LEES-reeks bestaan uit trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 4 boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is. Vlak 4 se stories fokus op langer sinne en langer paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat, maar is steeds maklik om te lees, en bou selfvertroue.
Titels in Vlak 4 Boeke 11-20:
LML (Vlak4)11: Tippie en die muishond (SKL)
LML (Vlak4)12: Tippie se wens (SKL)
LML (Vlak4)13: Tippie beplan n partytjie (SKL)
LML (Vlak4)14: Tippie maak musiek (SKL)
LML (Vlak4)15: Tippie skep ’n kruietuin (SKL)
LML (Vlak4)16: Tippie dra n ruimtepak (SKL)
LML (Vlak4)17: Tippie leer oor kleur (SKL)
LML (Vlak4)18: Tippie moet opruim (SKL)
LML (Vlak4)19: Tippie maak n plan (SKL)
LML (Vlak4)20: Tippie besigtig wild (SKL)
Ciao! Sono Libroamiko, il tuo consulente di libri.
Come posso aiutarti?