Non ti piace? Non importa! Puoi restituire gli articoli fino a 30 giorni
Non puoi sbagliarti con un buono regalo. Con il buono regalo, il destinatario può scegliere qualsiasi prodotto della nostra offerta.
Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Susan Olivier se vorige Romanzas, Bod op 'n biljoener, Kylie se keuse en Verborge obsessie. Bod op 'n biljoenr: Agtien maande was nie lank genoeg om Nico te vergeet nie, dit besef Eva die oomblik toe sy hom weer sien, en skielik is sy glad nie meer seker dat sy van hom wil skei nie. Kylie se keuse: Toe Kylie n jare in die buiteland terugkom om haar pa se plek in sy maatskappy in te neem, sit Alex du Preez daar. En daar's groot fout in die maatskappy. Is hy die skuldige, heuningmond en al?Verborge obsessie: N al die jare is Michael Meskin terug, nou die wreldbekende sakeman. Maar hy straf haar, asof Sonika die skuld dra vir sy swakheid van destyds, toe hy die omkoopgeld aanvaar en die pad gevat het, landuit.
Ciao! Sono Libroamiko, il tuo consulente di libri.
Come posso aiutarti?