Non ti piace? Non importa! Puoi restituire gli articoli fino a 30 giorni
Non puoi sbagliarti con un buono regalo. Con il buono regalo, il destinatario può scegliere qualsiasi prodotto della nostra offerta.
Die de Vries-vroue se geskiedenis het Georgette een ding geleer: ’n eerbare man bestaan nie. Daarom sluit haar sorgvuldig beplande toekoms nie ’n man in nie.
Totdat fotograaf Leo Drake by de Vries Eiendomme instap. Met sy rebelse houding en voorkoms, skep hy wanorde in haar perfekte wreld – n in haar hart – soveel so dat sy haar standpunt oor huwelike moet heroorweeg.
Die enigste probleem is, Leo glo nie in trou nie, terwyl ’n trouring vir haar ononderhandelbaar is. Sal hul liefde sterk genoeg wees vir ’n sprokieseinde?
Ciao! Sono Libroamiko, il tuo consulente di libri.
Come posso aiutarti?