Non ti piace? Non importa! Puoi restituire gli articoli fino a 30 giorni
Non puoi sbagliarti con un buono regalo. Con il buono regalo, il destinatario può scegliere qualsiasi prodotto della nostra offerta.
Fino a 30 giorni per il reso
Nadat 'n gesprek gehoor is in die kafee, van Jack van der Merwe wat op sy foon gepraat het en dit het geklink of hy die skool wil koop, het die kinders laat wonder. Hy het 'n paar goed gesê wat nie lekker sin maak nie en het gepraat van 'n dagboek wat uitmekaar val maar wat 'n kaart in het wat nog duidelik is. En hy het gesê hy het 'n kompas en gereedskap en dat die ander persoon moet sorg dat die geld reg is. Wie gebruik nou 'n kaart en 'n kompas as hy wil kyk of hy 'n skool wil koop?
Kom lees saam aan hierdie avontuur wat die Bashoekers lekker aan die raai het.
Ciao! Sono Libroamiko, il tuo consulente di libri.
Come posso aiutarti?