Non ti piace? Non importa! Puoi restituire gli articoli fino a 30 giorni
Non puoi sbagliarti con un buono regalo. Con il buono regalo, il destinatario può scegliere qualsiasi prodotto della nostra offerta.
Fino a 30 giorni per il reso
Jesus roep, onderrig, stuur en rus gewone mense toe. Deur Jesus te volg, word ons nie net van 'n lewe in die hemel verseker nie, maar dit maa kook 'n deur oop na verandering, groei en ontdekking op aarde.
Leef in kontak-Studiegids sal jou help om die uitnodiging om by Jesus te wees, deur Hom verander en getransformeer te word en vir Hom gestuur te word, te verstaan en te ervaar. Soos jy deur hierdie studiegids werk, sal jy:
- Die krag en vreugde van gemeenskap met God en ander ontdek;
- Ervaar hoe God in en deur jou lerwe werk soos wat jy dit word wart jy bedoel is om te wees;
- Die vreugde daarvan ervaar om andere te help om 'n meer intieme wandel met God te ervaar.
Ciao! Sono Libroamiko, il tuo consulente di libri.
Come posso aiutarti?